Description
Die integrasie van Bybelverhale met opvoedkundige metodologie. Help met vroeë kinderontwikkeling. Ideaal vir skole en Sondagskole. Ouderdom 4 – 7.
Produkkenmerke (Die Ja! Kleuter Bybel – Stories & Gebede):
- 25 Bybelstories vir kleuters
- volkleur sagteband
- volkleurillustrasies
- gids vir ouers en versorgers
- 110 bladsye
Produkkenmerke (Die Ja! Kleuter Bybel – Inkleurboek):
- 24 bladsye
- uitknip masker op agterblad
- 4 kryte











Reviews
There are no reviews yet.