Sale! -60%

AFRIKAANS 2020 volledige Bybel, hoofletteruitgawe, mediumgrootte, luukse bruin verwerkte leeromslag, goud-op-snee, duimindeks

Original price was: R625.00.Current price is: R250.00. incl. VAT

AFRIKAANS 2020 volledige Bybel, hoofletteruitgawe met luukse bruin verwerkte leeromslag

In stock

SKU: 9780798224215 Categories: , , , Tags: ,

Description

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

Produkkenmerke:

  • 2020-vertaling
  • volledige Bybel
  • hoofletteruitgawe (lees meer hier)
  • mediumgrootte
  • luukse bruin verwerkte leeromslag
  • goud-op-snee
  • duimindeks
  • voetnote
  • kruisverwysings
  • woordelys
  • 13 kaarte
  • 8.5 punt lettergrootte
  • 1 408 bladsye

Let wel: hierdie is nie ‘n groot druk Bybel nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.