AFRIKAANS Klassieke Storiebybel, volkleur hardeband

R250.00 incl. VAT

AFRIKAANS Klassieke Storiebybel, volkleur hardeband

In stock

SKU: 6009828390472 Category: Tags: ,

Description

Die verhale van die Bybel word in hierdie pragtige Kinderbybel tot lewe gebring. In die klassieke tradisie word die stories vertel in ‘n styl wat getrou is aan die Bybel. Die Klassieke Storiebybel bevat verhale van die belangrikste gebeurtinisse van die Christelike geloof, geïllustreer met 57 dubbelbladsye vol dramatiese, gedetailleerde en boeiende kunswerke. Elke illustrasie is ’n kunswerk op sy eie wat groot vreugde vir elke leser – oud en jonk – sal bring. Die illustrasies poog om ‘n kontekstuele rekonstruksie van die wêreld van die Bybel te bied en help kinders om die boodskap van die Bybel beter te verstaan. Die Klassieke Storiebybel sal vir jare lank ‘n gunsteling in elke gesin wees.

Produkkenmerke:

  • 57 bekende Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament
  • volkleur hardeband met stofomslag
  • volkleurillustrasies
  • merklint
  • leesouderdom: 7-10
  • 233 bladsye

Additional information

Weight 850 g
Dimensions 216 × 216 × 18 mm