Out Of Stock

AFRIKAANS Die Ja! Kleuter Bybel, volkleur sagteband

R100.00 incl. VAT

AFRIKAANS Die Ja! Kleuter Bybel, volkleur sagteband

Out of stock

SKU: 6009828390427 Category: Tags: ,

Description

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ‘n gebed om kinders te help om met God te praat, en ‘n Christlike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. ‘n Ja! Kleuter sê ‘n groot Ja! om Jesus te volg én om ‘n goeie en gelukkige lewe te leef.

Gids vir ouers en versorgers:

Ja! Kleuter is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

Produkkenmerke:

  • 25 Bybelstories vir kleuters
  • volkleur sagteband
  • volkleurillustrasies
  • gids vir ouers en versorgers
  • 110 bladsye

Additional information

Weight 187 g
Dimensions 150 × 190 × 6 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.