AFRIKAANS Die Bybel vir almal, volledige Bybel, mediumgrootte, volkleur hardeband

R590.00 incl. VAT

AFRIKAANS Die Bybel vir almal, volledige Bybel, mediumgrootte, volkleur hardeband

In stock

SKU: 9780798225915 Categories: , , Tags: ,

Description

Die Bybel vir almal is oorspronklik deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika uitgegee as Die Bybel vir Dowes. Dit is uit die grondtekste in maklik leesbare Afrikaans vertaal sonder dat enigiets uit die oorspronklike tekste verlore gegaan het.

Wat maak Die Bybel vir almal spesiaal?

  • ’n Groot verskeidenheid voetnote wat met asteriske aangedui word. Woorde, begrippe en interessante inligting word hierin uiteengesit. Die voetnote verskyn onder aan elke bladsy.
  • ’n Woordelys van al die woorde wat in die voetnote verskyn.
  • Histories korrekte illustrasies wat ’n duidelike beeld van die Bybelse gebruike en voorwerpe skets.
  • Die kaarte in die Bybel gee ’n duidelike beeld van die landskap van die Bybel.

Die Bybel vir almal is in groot druk gedruk om dit maklik leesbaar te maak.

Produkkenmerke:

  • Die Bybel vir almal (ABA)
  • volledige Bybel
  • mediumgrootte
  • volkleur hardeband
  • voorwoord
  • voetnote
  • woordelys
  • illustrasies
  • kaarte
  • 9.73 punt lettergrootte
  • 2 038 bladsye

Additional information

Weight 1100 g
Dimensions 221 × 155 × 47 mm