Out Of Stock

AFRIKAANS 2020 volledige Bybel met Deuterokanonieke boeke, mediumgrootte, luukse bruin verwerkte leeromslag, goud-op-snee, duimindeks

R579.00 incl. VAT

AFRIKAANS 2020 volledige Bybel met Deuterokanonieke boeke en luukse bruin verwerkte leeromslag

Out of stock

SKU: 9780798224277 Categories: , , Tags: ,

Description

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

Produkkenmerke:

  • 2020-vertaling
  • volledige Bybel
  • met Deuterokanonieke boeke
  • mediumgrootte
  • luukse bruin verwerkte leeromslag
  • goud-op-snee
  • duimindeks
  • kaarte

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.