New

AFRIKAANS 2020 volledige Bybel, hoofletteruitgawe, grootdruk, maroen sagteband, goud-op-snee, duimindeks

R1,115.00 incl. VAT

AFRIKAANS 2020 volledige Bybel, hoofletteruitgawe, grootdruk met maroen sagteband

Only 2 left in stock

SKU: 9780798226097 Categories: , , , , Tags: ,

Description

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

 

Produkkenmerke:

  • 2020-vertaling
  • volledige Bybel
  • hoofletteruitgawe (lees meer hier)
  • grootdruk (laai Bybeldrukgroottegids af)
  • maroen sagteband
  • duimindeks
  • goud-op-snee
  • voorwoord
  • voetnote
  • kruisverwysings
  • woordelys
  • 13 kaarte
  • 12.5 punt lettergrootte
  • 1 719 bladsye

Additional information

Weight 1400 g
Dimensions 267 × 200 × 33 mm