AFRIKAANS 1983 volledige Bybel, mediumgrootte, sagteband, kantindeks

R164.00 incl. VAT

AFRIKAANS 1983 volledige Bybel met sagteband

In stock

SKU: 9780798223355 Categories: , , Tags: , ,

Description

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

Produkkenmerke:

  • 1983-vertaling
  • volledige Bybel
  • mediumgrootte
  • sagteband
  • kantindeks
  • Afrikaanse boekie ingesluit: Help! Hoe moet ek my Bybel lees?

Produk voorskou:

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.