Out Of Stock

AFRIKAANS 1983 volledige Bybel, grootdruk, swart hardeband

R660.00 incl. VAT

AFRIKAANS 1983 volledige Bybel, grootdruk met swart hardeband

Out of stock

SKU: 9780798217545 Categories: , , Tags: ,

Description

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

Produkkenmerke:

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.