Sale! -40%

AFRIKAANS 1933/1953 volledige Bybel, mediumgrootte, denimomslag, ritssluiter, bykomende materiaal

Original price was: R559.00.Current price is: R335.00. incl. VAT

Afrikaans 1933/1953 volledige Bybel met denimomslag en bykomende materiaal

In stock

SKU: 9780798224444 Categories: , , Tags: ,

Description

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

Produkkenmerke:

  • 1933/1953-vertaling
  • volledige Bybel
  • mediumgrootte
  • denimomslag
  • ritssluiter
  • bykomende materiaal

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.