New

AFRIKAANS 2020 volledige Bybel, hoofletteruitgawe, mediumgrootte, luukse olyfgroen verwerkte leeromslag, goud-op-snee, duimindeks

R520.00 incl. VAT

AFRIKAANS 2020 volledige Bybel, hoofletteruitgawe met luukse olyfgroen verwerkte leeromslag

In stock

SKU: 9780798225977 Categories: , , , Tags: ,

Description

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

Produkkenmerke:

  • 2020-vertaling
  • volledige Bybel
  • hoofletteruitgawe (lees meer hier)
  • mediumgrootte
  • luukse olyfgroen verwerkte leeromslag
  • duimindeks
  • goud-op-snee
  • voorwoord
  • voetnote
  • kruisverwysings
  • woordelys
  • 13 kaarte
  • 8.5 punt lettergrootte
  • 1 408 bladsye

Additional information

Weight 700 g
Dimensions 225 × 157 × 28 mm