AFRIKAANS Klassieke Kinderbybel, volkleur hardeband

R219.00 incl. VAT

AFRIKAANS Klassieke Kinderbybel, volkleur hardeband

In stock

SKU: 6009828390410 Category: Tags: ,

Description

Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ‘n eg Bybelse styl vertel. Elke illustrasie is ‘n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Hierdie Klassieke Kinderbybel sal in die jare wat kom ‘n groot gunsteling onder kinders bly.

Produkkenmerke:

  • 40 geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament
  • volkleur hardeband
  • volkleurillustrasies
  • 170 bladsye

Additional information

Weight 600 g
Dimensions 216 × 216 × 15 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.